This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 33. - Etienne Nel

By Willim Welsyn

Etienne Nel is die mens wat al die langste saam met Willim in ’n band gespeel het as die drummer van Die Sunrise Toffies. Hulle word wakker na ’n awkward launch gig en gesels oor die ou dae, Etienne se geskiedenis, Die Sunrise Toffies, laerskool identiteitskrisisse, Stellenbosch, Kroonstad, Ladismith en Mystic Boer. Vhmusic.co.za is nou live! Die shop is gelaunch en gestock met moercool music, 'n documentary wat Willim gemaak het en Shunt op vinyl! Gaan doen nou jou krismishopping.

Listen to Episode 33. - Etienne Nel now.

Listen to Episode 33. - Etienne Nel in full in the Spotify app