This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 38. - Gian Groen

By Willim Welsyn

Gian Groen kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe hy sy job as ’n pluimveeteler gelos het om ’n sy band Spinnekop te begin.Hulle gesels oor hoe Laurika Rauch hom genader het om sy song te cover, hoe sy eerste volband gig saam met ’n klomp metal acts was met varkkoppe op die stage en wat die implikasies is wanneer jou vrou jou booking agent en manager word. Hy vertel ook van Anton Goosen se mentorskap en hoe hy al moes gedeal het met ’n girl wat in die koerante geclaim het dat hy haar swanger gemaak het.    

Listen to Episode 38. - Gian Groen now.

Listen to Episode 38. - Gian Groen in full in the Spotify app