This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 4. - Andries Bezuidenhout

By Willim Welsyn

Willim bel eers vir Griffin van Watkykjy.co.za om meer uit te vind oor al die geld wat hy gehelp het om in te samel vir Drikus ‘Brixton’ Barnard van die Brixton Moord en Roof Orkes se breinoperasie.Daarna gesels hy met  Brixton Moord en Roof Orkes se sanger Andries ‘Roof’ Bezuidenhout oor hulle nuutse album – ‘Slaaptyd in Die Suburbs’, academics en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Hulle praat ook oor The Beatles, Rolling Stones en Arcade Fire. Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.

Listen to Episode 4. - Andries Bezuidenhout now.

Listen to Episode 4. - Andries Bezuidenhout in full in the Spotify app