This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 35. - Basson Laubscher

By Willim Welsyn

Basson Laubscher het vir tien jaar sy Strat se tande geslyp as die lead guitarist in Zinkplaat, hy jol ook al ’n hele paar jaar sy guitar in die Valiant Swart band.  Dus is hy legit. Ons gesels oor sy pa, ma, karate, sy eie band, sy lekker upbringing, Stellenbosch, die Bottelarypad, Kuilsrivier, Zinkplaat, Ann Jangle en hoe hy veraltyd gaan music maak.Merry Xmas. 

Listen to Episode 35. - Basson Laubscher now.

Listen to Episode 35. - Basson Laubscher in full in the Spotify app