This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 42. - Hanru Niemand

By Willim Welsyn

Hanru Niemand is bedags ’n koel en kalm sielkundige en snags skryf hy soms satiriese, soms surrealistiese, maar meestal mooi songs.Willim en Hanru bespreek sy nuwe album Kreeftegang, al sy vorige albums, sy ontnugtering oor hoe om op die radio geplaylist te word en wat alles soms agter die toe deur van sy sielkundepraktyk kan gebeur. Somewhere is daar ’n kort psigoanalise van Gert Vlok Nel se bundel Om te Lewe Is Onnatuurlik. Hulle gesels ook oor die underrated waarde van moderne patrons of the arts.  

Listen to Episode 42. - Hanru Niemand now.

Listen to Episode 42. - Hanru Niemand in full in the Spotify app