This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 23. - Francois Breytenbach Blom (Deel 2 van 2)

By Willim Welsyn

In die tweede en laaste deel van Willim se interview met Francois Breytenbach Blom vertel hy toe V.O.D. ’n record deal gestrike het in Duitsland, hulle gigs in die UK, sy liefde vir Afrikaans poetry en daai keer toe hulle by hom in gebreek het en al die recordings van ’n nuwe K.O.B.U.S! album gesteel het.Hulle gesels ook oor hoe dit is om ’n metal-pa te wees, rugby, Koos Kombuis, Die Kruis, die upcoming K.O.B.U.S! vinyl en nuwe album, Barry Manilow, Nicholis Louw, Beyoncé, Burt Bacharach, authenticity en hoe om jou beast te tame. Hierdie episode is met trots geborg deur VH Studios in die Kaap. As jy ‘n producer of engineer is wat opsoek is na ‘n wêreldklas studio fasiliteit OF as jy ‘n band of kunstenaar is wat jou nuwe album wil gaan record teen bekostigbare pryse – gaan na vhstudios.co.za.   

Listen to Episode 23. - Francois Breytenbach Blom (Deel 2 van 2) now.

Listen to Episode 23. - Francois Breytenbach Blom (Deel 2 van 2) in full in the Spotify app