This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2)

By Willim Welsyn

Ek rant eers want... WAT? Ek het vanoggend 'n pa geword.Daarna continue my gesprek met die legendariese vader van die Voëlvry Toer. Vader. Ek is ook nou 'n vader.Anyway, ons gesels oor André le Toit (my seun se naam is André), Johannes Kerkorrel, Valiant Swart, Wingerd Rock, Trippy Grape Records, ens.Ek kan nie langer tik nie. Moet nou gaan. Way te opgewonde oor my laaitie. Luister gerus.Hierdie episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering.

Listen to Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2) now.

Listen to Episode 9. - Dirk Ace (Deel 2 van 2) in full in the Spotify app