This browser doesn't support Spotify Web Player. Switch browsers or download Spotify for your desktop.

Episode 71. - Ryno Velvet

By Willim Welsyn

Ryno Velvet kom kuier in die garage en hy en Willim bespreek die Gert Vlok Nel/Theuns Jordaan-debakel rondom Gert se song “Beautiful In Beaufort-Wes”. Ryno se song “Ai My Lam” is ook al twee keer gecover deur Stompdraai en Saarkie. Jan Blohm het ook al sy song "Lyfie" gecover. Hoe voel Ryno daaroor? Is alles in orde? Willim vra al die vrae. Hulle riff oor SAMRO, CAPASSO, record labels, Huisgenoot, KYKNet, Netwerk 24, pub-gigs, festival-gigs en Afrikaanse popkultuur. Hulle gesels ook oor die belangrike rol wat Riku Lätti se Wasgoedlyn gaan speel wanneer dit kom by die erkenning van Afrikaanse songwriting.  Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA. Luister die intro vir die special discount offer.

Listen to Episode 71. - Ryno Velvet now.

Listen to Episode 71. - Ryno Velvet in full in the Spotify app