Hanna Malan

Hanna Malan

Popular

Popular releases

Singles and EPs

About

2 monthly listeners

Hanna Malan is 'n Suid Afrikaanse liedjieskrywer, sangeres en musiekvervaardiger wat tans in Europa woon. Oorspronklik ‘n plaasmeisie van die Vrystaat, het Hanna se liefde vir reis en avontuur haar in 2019 laat besluit om vir ‘n paar jaar na Kopenhagen, Denemarke te verhuis. Nes die kunstenaar self, is haar musiek gegrond in hierdie twee wêrelde, en kan luisteraars uitsien na ‘n kombinasie van akoesties-geïnspireerde folk en Skandinawiese synth-pop. Al woon sy tans in die buiteland, kies sy om steeds te skryf en te sing in haar hartstaal. Sy hoop dat die stories wat sy deur haar musiek vertel, luisteraars op ‘n reis saam met haar sal neem. ---------------- Hanna Malan is a South African singer-songwriter and music producer currently living in Europe. Hanna’s music can be described as gentle poetic folk meets synth-pop, with a strong focus on storytelling. Originally from a farm in the rural Free State of South Africa, Hanna’s curiosity, sense of adventure and longing to travel the world led her to move to Copenhagen, Denmark in 2019. Like the artist herself, her music finds itself between two worlds; deeply rooted in intimate acoustic soundscapes and infused with shimmering synthlines inspired by her Scandinavian surroundings.

6

Followers